Noosa Familie Kamp 2024

Noosa North Shore Retreat Cnr of Maximillian & Beach Roads, Noosa, Australia

Nou gaan ons braai by Noosa Kamp! Fires are lit every night for a lekker braai, local South African artists entertaining the crowd, Boeresport for the whole family, competitive Potjieskos and Fishing competitions, Sokkies, Camping with Fun filled activities with Family and Friends. This camp has been running for over 20 years where we celebrate [...]

$50.00 – $1 997.00

AKA Familiekersdag

Helensvale Community Centre 31-37 Discovery Drive, Helensvale, Queensland, Australia

Hierdie jaar staan nou vinnig einde se kant toe en Kersfees is om die draai! Ons sien uit om Kersvader weer te ontmoet en die geboorte van Christus saam in Afrikaans te vier. Om dankie te se vir jul ondersteuning wil ons graag n feestelike en gesellige, pret oorlaaide Familiekersdag vir jonk en oud hou! [...]

$2.50 – $10.00

Fraser Manne Trip

K'gari Island (Fraser Island) K'gari Island, Queensland, Australia

You Only Live Once... Fraser Manne Trip 2025 Get ready for the ultimate weekend of friendship, adventure, and memories that will last a lifetime! Join us for the Annual Manne Trip to Fraser from 7th March to 9th March 2025. This weekend is all about: Braai - Real wood, real fires, and the best BOEREWORS [...]

Dis Paasfees met Retief Burger (Brisbane) – 2025

Oasis Chuch 16 Maurie Pears Crescent, Pimpama, Queensland

Kom deel in ‘n aand van lof en aanbidding waar Retief Burger, die bekende Afrikaanse Christelike Kunstenaar, Leeraar en Aanbiddingsleier met musiek en woord die hart van aanbidding vier. Word geinspireer om in totale oorgawe te leef soos ons saam buig voor die Erekoning Jesus. Hierdie is ‘n geleentheid om nie te mis nie, en [...]

Francois van Coke en Die Gevaar / Early B – Brisbane, AU

The Triffid, Brisbane 7-9 Stratton Street, Newstead, Queensland, Australia

Tickets available 4 OctoberFrancois van Coke en die Gevaar saam met Early B FRANCOIS VAN COKE het naam gemaak as die ikoniese voorsanger van die legendariese rock groepe Fokofpolisiekar en die ontbinde Van Coke Kartel voordat sy solo loopbaan in 2015 afgeskop het met die vrystelling van “Toe vind ek jou” met Karen Zoid. Hy [...]