Loading Events

« All Events

Pa en Seun Mannekamp QLD – 2025

May 16 @ 14:00 - 17:00

Seun Vriendelike Mannekamp! Geleentheid vir Manne en Seuns om een keer per jaar saam te gaan kamp (altyd die naweek net na Moedersdag) en die seuns te leer van man wees, sweep maak, kettie skiet, koeie melk, perd ry, stokbrood maak, boeresports, kleilat gooi, rugby kyk en meganiese bul ry. Saam sports he, saam kuier, saam bid, saam bos-kerk hou en saam groei. Sal binnekort ook iets soortegelyks in die ander state probeer reel. Kontak my asb indien jy belangstel.
Die formaat is Mannekamp en jy hoef nie ‘n Pa of ‘n Seun saam te bring nie en alleenloper Pa’s en Seun’s is ook welkom. Daar is altyd mense soos ek, wat twee of drie seuns het, en die ekstra manne kom handig te pas is. Ons mense maak mekaar se kinders groot en die kamp word ook in daardie gees aangebied.

Details

Date:
May 16
Time:
14:00 - 17:00
Event Category:
Website:
https://www.facebook.com/events/2157762977971682

Organizer

Whats Up Kwagga
Phone
0455 985 275
Email
info@whatsupkwagga.com

Venue

The Woolshed at Jondaryan
264 Jondaryan-Evanslea Road
Jondaryan,Queensland4403Australia