
Noosa Familie Kamp 2024
May 3, 2024 @ 13:00 - May 6, 2024 @ 11:00

Afrikaans Klub Australia se jaarlikse NOOSA FAMILIE KAMP.
Die kamp hardloop al vir die laaste 20 jaar.
Die laaste paar jare het ons tussen 800 en 1000 Afrikaners gehad by elke kamp, waar ons saam kuier, dans, lag en ons kultuur geniet.
Moet nie die event mis loop nie. Dagboek die datum.
Meer inligting sal beskikbaar wees in January 2024.