Afrikaanse Klub Australië – Kersdag Piekniek
Daisy Hill Koala Centre 253 Daisy Hill Rd, Daisy Hill QLD 4127, Daisy Hill, Queensland, AustraliaKom kuier saam by ons Kersdag Piekniek op Saterdag, 23 November by die Daisy Hill Koala Centre van 9:00 tot 13:00! Bring die hele gesin vir ’n heerlike oggend vol pret, geskenke en Kersfees-gees. Daar sal poppekas, sparkles, en Kersgeskenke vir die kinders wees. Geniet ’n sappige boereworsrol vir net $5, pak jou piekniekmandjie, en [...]

