Noosa Kamp 2023

Noosa North Shore Retreat Cnr of Maximillian & Beach Roads, Noosa, Australia

We have a fun festival and catch the spirit with local and South African artists. Visitors are kept busy with all kinds of activities, such as Boeresport together with the [...]

$55.00 – $819.00

Pa & Seun Mannekamp 2023

Pilton Valley Farm 262 Hendrie Road, Upper Pilton, Queensland, Australia

Seun Vriendelike Mannekamp! Geleentheid vir Manne en Seuns om een keer per jaar saam te gaan kamp (altyd die naweek net na Moedersdag) en die seuns te leer van man [...]

Afrikaans is Lekker – Sydney

Die beste van Afrikaans. Kom kuier saam met Bok van Blerk, Ricus Nel en Appel. Moontlik gemaak deur die ondersteuning van Afriforum Wereldwyd en Grace Insurance. Besprekings is by tafels. [...]

Afrikaans is Lekker – Brisbane

Die groot Afrikaanse optrede in 2023. Kom kuier saam met Appel, Ricus Nel en Bok van Blerk. Moontlik gemaak deur die ondersteuning van Afriforum Wereldwyd en De Beer Meats. Optrede [...]

Afrikaans is Lekker – Mackay

Kom geniet die aand saam Appel | Ricus Nel | Bok van Blerk | Emo Adams Afrikaans is Lekker vir 'n eerste keer in Mackay. Hierdie is die beplande optredes [...]

Brisbane Winter Dans

Samford Community Centre 1 School Road, Samford, Queensland, Australia

Toegangskaartjies moet vooraf elektronies gekoop word op dieselfde skakel. As die kaartjies uitverkoop is, is dit “tickets” en jy sokkie met die besem by die huis op die beat van [...]

Afrikaans is Lekker – Perth

Saam met Afriforum Wereldwyd en Grace Insurance bring ons die grootste Afrikaanse optrede na Perth. Kom kuier saam met Bok van Blerk, Ricus Nel en Appel. Verversings sal beskikbaar wees [...]

Lekkerbek Bazaar Mt Gravatt Skougronde

Mt Gravatt Showgrounds 1644 Loagan Road, Mount Gravatt, Queensland, Australia

Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Teken dit nou aan in jou dagboek.

Brisbane Lente Dans

Samford Community Centre 1 School Road, Samford, Queensland, Australia

Toegangskaartjies moet vooraf elektronies gekoop word op dieselfde skakel. As die kaartjies uitverkoop is, is dit “tickets” en jy sokkie met die besem by die huis op die beat van [...]