Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Pa & Seun Mannekamp 2023

May 19, 2023 @ 08:00 - May 21, 2023 @ 17:00

Seun Vriendelike Mannekamp! Geleentheid vir Manne en Seuns om een keer per jaar saam te gaan kamp (altyd die naweek net na Moedersdag) en die seuns te leer van man wees, sweep maak, kettie skiet, koeie melk, perd ry, stokbrood maak, boeresports, kleilat gooi, rugby kyk en meganiese bul ry. Saam sports he, saam kuier, saam bid, saam bos-kerk hou en saam groei. Sal binnekort ook iets soortegelyks in die ander state prober reel. Kontak my asb indien jy belangstel.

Die formaat is Mannekamp en jy hoef nie ‘n Pa of ‘n Seun saam te bring nie en alleenloper Pa’s en Seun’s is ook welkom. Daar is altyd mense soos ek, wat twee of drie seuns het, en die ekstra manne kom handig te pas is. Ons mense maak mekaar se kinders groot en die kamp word ook in daardie gees aangebied.

Details

Start:
May 19, 2023 @ 08:00
End:
May 21, 2023 @ 17:00
Website:
www.trybooking.com/CEZAO

Organizer

Whats Up Kwagga
Phone
0455 985 275
Email
info@whatsupkwagga.com

Venue

Pilton Valley Farm
262 Hendrie Road
Upper Pilton,Queensland4361Australia
+ Google Map