Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Kersfees Dans en Braai 2023

December 16, 2023 @ 18:00 - 23:30

KOSTE:
• Kinders onder 5 jaar – $5 per persoon,
• Kinders 5 tot 12 jaar – $10 per person,
• Volwassenes 13 en ouer – $15 per person.

TAFELS: Tafels is GRATIS en werk op ‘n “first come first serve” basis. As jy wil he ons moet vir jou ‘n tafel hou (waarborg), kan jy dit vooraf bespreek. Daar is net 26 tafels (8 stoele per tafel) beskikbaar teen vooraf bespreking van $25/tafel (sluit nie jou ingangsfooie in nie).

Toegangskaartjies moet vooraf elektronies gekoop word op dieselfde skakel. As die kaartjies uitverkoop is, is dit “tickets” en jy sokkie met die besem by die huis op die beat van die skottelgoed-wasser!
Tafels wat nie vooraf bespreek is nie (indien daar nog oor is) sal gratis beskikbaar wees op die aand. Jy is ook welkom om jou eie kamp stoele en tafel saam te bring en buite op die grasperk op te stel.
Tafels verkoop omtrent elke dans uit en as jy will he jou tafel moet vir jou wag as jy daar kom MOET jy vooraf bespreek en betaal.
“Whats Up Kwagga” sal ook ‘n verskeidenheid Suid-Afrikaanse produkte en biltong/droewors te koop he op die aand. (Eftpos fasiliteite is beskikbaar).
KINDERS: Kinders is baie welkom, alhoewel daar geen toesig of vermaak gereël is nie. Ouers is dus self verantwoordelik vir die toesig van hul eie kinders.
BRING SAAM: Piekniek mandjie met eetgoed, drinkgoed met eie eetgerei en glase (eie alles).
BRAAIERS: Geen braaiers word voorsien nie, maar jy is welkom om ‘n braai saam te bring. Maak net seker jy gooi jou kole versigtig weg.
Hou ook asb die “events” onder “Whats Up Kwagga” op Facebook dop vir ander geleenthede (ons jaar-program) of verandering van reelings vir die dans.
Whats Up Kwagga (Ltd) is a Social Enterprise and Charity registered with the Australian Charities and Not-for-profits Commission (ACNC).

Details

Date:
December 16, 2023
Time:
18:00 - 23:30
Website:
https://www.facebook.com/events/312449961203938

Organizer

Whats Up Kwagga
Phone
0455 985 275
Email
info@whatsupkwagga.com

Venue

Samford Community Centre
1 School Road
Samford,Queensland4520Australia
+ Google Map