Noosa Kamp 2023

Noosa North Shore Retreat Cnr of Maximillian & Beach Roads, Noosa, Australia

We have a fun festival and catch the spirit with local and South African artists. Visitors are kept busy with all kinds of activities, such as Boeresport together with the whole family, Potjiekos competitions, Beach/sea fishing competitions. Fires are lit every night for a nice barbecue, dancing and socializing. Before covid-19, there were more than [...]

$55.00 – $819.00

Pa & Seun Mannekamp 2023

Pilton Valley Farm 262 Hendrie Road, Upper Pilton, Queensland, Australia

Seun Vriendelike Mannekamp! Geleentheid vir Manne en Seuns om een keer per jaar saam te gaan kamp (altyd die naweek net na Moedersdag) en die seuns te leer van man wees, sweep maak, kettie skiet, koeie melk, perd ry, stokbrood maak, boeresports, kleilat gooi, rugby kyk en meganiese bul ry. Saam sports he, saam kuier, [...]

Afrikaans is Lekker – Sydney

Die beste van Afrikaans. Kom kuier saam met Bok van Blerk, Ricus Nel en Appel. Moontlik gemaak deur die ondersteuning van Afriforum Wereldwyd en Grace Insurance. Besprekings is by tafels. You can hold your baby on your seat and therefore do not have to buy a ticket for a baby. Price is per ticket / [...]

Afrikaans is Lekker – Brisbane

Die groot Afrikaanse optrede in 2023. Kom kuier saam met Appel, Ricus Nel en Bok van Blerk. Moontlik gemaak deur die ondersteuning van Afriforum Wereldwyd en De Beer Meats. Optrede begin 16h00 en deure open teen 15h30. Ligte verversings is beskikbaar by die optrede. Parkering is beskikbaar by die optrede.  

Afrikaans is Lekker – Mackay

Kom geniet die aand saam Appel | Ricus Nel | Bok van Blerk | Emo Adams Afrikaans is Lekker vir 'n eerste keer in Mackay. Hierdie is die beplande optredes en mag verander. Ons sal bevestig sodra alles gefinaliseer is.

Brisbane Winter Dans

Samford Community Centre 1 School Road, Samford, Queensland, Australia

Toegangskaartjies moet vooraf elektronies gekoop word op dieselfde skakel. As die kaartjies uitverkoop is, is dit “tickets” en jy sokkie met die besem by die huis op die beat van die skottelgoed-wasser! Tafels wat nie vooraf bespreek is nie (indien daar nog oor is) sal gratis beskikbaar wees op die aand. Jy is ook welkom [...]