Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Afrikaanse Klub Australië – Kersdag Piekniek

November 23, 2025 @ 09:00 - 13:00
Free – $5.00

Kom kuier saam by ons Kersdag Piekniek op Sondag, 23 November by die Daisy Hill Koala Centre van 9:00 tot 13:00!

Bring die hele gesin vir ’n heerlike oggend vol pret, geskenke en Kersfees-gees. Daar sal poppekas, sparkles, en Kersgeskenke vir die kinders wees.

Geniet ’n sappige boereworsrol vir net $5, pak jou piekniekmandjie, en ontspan saam met vriende onder die bome.

Dis ’n ware Suid-Afrikaanse styl Kersfeesviering — vol lag, lekker kos en goeie geselskap. Kersfees VIP, Pieknek, Pret!

Details

  • Date: November 23, 2025
  • Time:
    09:00 - 13:00
  • Cost: Free – $5.00

Organizer

Venue

  • Daisy Hill Koala Centre
  • 253 Daisy Hill Rd, Daisy Hill QLD 4127
    Daisy Hill, Queensland 4127 Australia
    + Google Map

Tickets

The numbers below include tickets for this event already in your cart. Clicking "Get Tickets" will allow you to edit any existing attendee information as well as change ticket quantities.
Tickets are no longer available