Inligting oor die Afrikaanse Klub Australië
Die klub is 12 jaar terug in Brisbane gestig en het vir die eerste paar jaar net in Queensland na Suid Afrikaners se behoeftes omgesien. Dit het baie verander oor die laaste 4 jaar en kan nou beskou word as ‘n organisasie met lede regoor Australië. Die meeste lede is steeds in Queensland maar die getalle groei sterk regoor die land met Perth en Adelaide wat die meeste groei toon. Die Klub is geregistreër as ‘n nie-winsgewende organisasie en finansiële verslae word elke jaar aan die owerhede gegee. Geen persoon word tans vergoed vir sy bydrae as lid of komitee lid nie. Die komitee van die klub is in Brisbane en die ander streke het huidiglik net reelings komitee’s. Hierdie sal verander soos die klub groei in die ander state.
Inligting oor BRISBANE:
Inligting oor SYDNEY:
Inligting oor PERTH:
Inligting oor MELBOURNE:
BEROEPSINLIGTING
ALGEMENE SKAKELS VAN BELANG
- Australie belasting kantore
- Lys van banke in Australie
- Bank of Queensland – www.boc.com.au
- Bendigo Bank – www.bendigobank.com.au
- Commonwealth Bank of Australia – www.commbank.com.au
- HSBC – www.hsbc.com.au
- Macquarie Bank – www.macquarie.com.au
- National Australia Bank – www.nab.com.au
- t George – www.stgeorge.com.au
- Suncorp Metway – www.suncorp.com.au
- Westpac Banking Corporation – www.westpac.com.au
Kyk na huise in Australie



