Lidmaatskap

Registreer as Lid

Die jaarlikse koste is:
$15.00 per enkellopende/ongetroude (sluit in kinders 18 en ouer)
$35.00 per gesin insluitend getroude paar sonder kinders (Kinders is onder 18 jaar)
$10.00 per gesin vir pensionarisse
 
Indien jy enige vrae het, stuur epos na lede@afrikaans.org.au
 
Tipe / Type
 
 
 
 
Sleutel asseblief u inligting hieronder in en klik dan "send". Baie dankie vir u ondersteuning.
   Jy moet die inligting hieronder invul vir beide die nuusbrief en lidmaatskap.
 
 
Voordele vir Lede
 
- Goedkoper toegangs kaartjies vir byeenkomste
- Geen bo kostes betaalbaar vir kampe
- Ontvang kortings by die volgende besighede:
- SA Café Ormiston, 10% korting op alle aankope bo $20.00
  1/22 Bainbridge Str East, Ormiston, Tel: 07 3461 7666
- De Beer Meat Company, 5% korting op alle telefoniese aankope. Tel: 07 3245 3005
 

 
 
 

Website Design and Hosting by EYE CONTACT Web Solutions.        Powered by webEFEKTs.