Kookaburra River Queen
Enkellopendes - Sondag 8 Augustus
 
 

Kom geniet ‘n heerlike vinger-ete op die pragtige Kookaburra River Queen. Nooi al julle enkellopende volwasse vriende om die middag saam met ons te spandeer en  nuwe vriende te leer ken. 25 jaar en ouer welkom.

 

  

Koste beloop $35 per persoon.   Ons vertrek  12h00 vanaf die Eagle Street Pier.

 

Laat weet asb  so gou as moontlik as julle belangstel om te kom sodat ons
die besprekingsgetalle kan deurgee.

 

Stuur epos na suleen09@hotmail.com vir bespreking

 

http://videoadz.com.au/detailed_listing.aspx?code=MTE0