Hier is 'n paar lekker Suid-Afrikaanse resepte, 'n paar boere rate, ag en nog sommer baie meer. Van die resepte is in Engels en ander in Afrikaans maar ons is seker dat julle dit sal geniet.
Ons is opsoek na lekker potjiekos resepte en boerewors resepte, ons sal jou naam daaraan koppel sodat jy die eer kan kry.
Geniet en onthou "Afrikaners is plesierig"!
Resepte Boeke
Onthou jy nog - n Versameling resepte saamgestel deur Anna Eksteen