Welkom by die Afrikaanse Klub van AustraliëOns nooi almal van heinde en verre om via hierdie webwerf met mekaar te kommunikeer - of dit nou is om saam te lag of 'n traan te stort, jou besigheid te adverteer, inligting deur te gee of sommer net jou sê te sê. Kom geniet ons nuwe land saam.We invite you to enjoy and cherish this new country with us, while staying true to a great culture and strong Christian values. We are here to support each other in a wonderful country.Nuus:
Kuier saam op Facebook |









